8am - 4.30pm Ondersteuningsnommer 082 759 5902 074 480 1111 062 525 2550
breakfast-2367097_1920 bedroom-389254_1280 chairs-2181972_1920 clothes-hangers-582212_1920 coffee-2306471_1920 coffee-cup-2490078_1920 home-office-569153_1920 kitchen-1687121_1920 red-wine-2443699_1920 still-life-379858_1920 still-life-2338824_1920

Langtermyn Reis

ReisGenoot.co.za bied jou langtermyn verblyf regoor Suid-Afrika. Ons bied u 'n verskeidenheid selfsorg eenhede vir u gerief as u op langer besigheid uitstappies moet gaan. Is u in die proses om te verhuis en is opsoek  na 'n selfsorg-eenheid terwyl u soek na 'n permanente tuiste? Ons kan u help met akkommodasie wat vir u geskik is. As u vir 'n langer tydperk in 'n spesifieke area moet werk, kan ons selfsorg- of B & B-akkommodasie teen spesiale tariewe aanbied. Ons verseker dat al hierdie eenhede toegerus word met yskaste, ketels, klein stowe, breekware en eetgerei, skoon linne, handdoeke en 'n televisie.

Voorgestelde Blyplekke

Waarom met ons bespreek
  • Ons is bekend vir ons vinnige en betroubare diens.
  • Kies uit ons wye verskeidenheid akkommodasie.
  • Ons het eerstehandse kennis van die blyplekke.
  • Ons filter u versoek volgens u vereistes (area/begroting/tipe akkommodasie).
  • Ons bespaar u tyd en telefoon koste.
  • Beste onderhandelde tariewe.
  • Na-ure diens.