8am - 4.30pm Ondersteuningsnommer 082 759 5902 074 480 1111 062 525 2550
action-1851269_1920 pencil-1067670_1920 team-386673_1920 teamwork-2499638_1920 sport-shoe-1470061_1920 spot-862274_1920 sport-2467183_1920 people-527647_1920 green-979055_1920 adventure-1839147_1920 cycling-862278_1920 File_008 File_007 beds-182964_1920 chile-1477188_1920 bed-142517_1920 zurich-2450002_1920

Groep Reis

ReisGenoot.co.za spesialiseer hoofsaaklik in groep akkommodasie. Ons bied 'n wye verskeidenheid akkommodasie-opsies om groepe van verskillende groottes, doeleindes en begrotings te akkommodeer. Beter Reis Oplossing Vir Jou Groep - Kom ons bestuur dit vir jou! 
Ons bied akkommodasie vir duisende mense per dag oor Suid-Afrika, wat wissel van konferensies, kerkgeleenthede, skool groepe en sport reise en nog baie meer.

Voorgestelde Blyplekke Groepe - 20 Persone +

Waarom met ons bespreek
  • Ons is bekend vir ons vinnige en betroubare diens.
  • Ons het akkommodasie vir enige tipe groep.
  • Kies uit ons wye verskeidenheid akkommodasie.
  • Ons het eerstehandse kennis van die blyplekke.
  • Ons filter u versoek volgens u vereistes (area/begroting/tipe akkommodasie).
  • Ons bespaar u tyd en telefoon koste.
  • Een rekening vir u groep akkommodasie dwarsdeur Suid-Afrika.
  • Beste onderhandelde tariewe.